Cordis Trust
  • Tuisblad
  • Teater van die lewe
    • TEN SPYTE VAN
    • ORDE VAN DIE KRUIK
    • PROJECTS FOR LIFE
    • BOEKTROMMEL
  • Afrikaanse woordkuns
    • AFRIKAANSE WOORDKUNSAKADEMIE
    • WOORDKUNS >
      • DIGKUNS
      • SKRYFKUNS
      • DRAMAKUNS
      • LIRIEKEKUNS
      • KULTUURHISTORIES
    • SONSTORIE
    • WOORDPALET >
      • DAGDIGTE
      • DROOMSIG
      • NOTEWOORDE
      • JEUGSTEMME
      • SAAMSTELBUNDELS
    • DIE BOEKTUISTE
    • CORDIS TRUST PUBLIKASIES >
      • PRYSPUBLIKASIES
      • BORGSKAPPE
      • EIE INISIATIEWE
      • KREATIV SA
    • ORDE TOEKENNINGS >
      • ORDE VAN DIE GOUE PEN
      • ORDE VAN DIE BEITELTJIE
    • KUNSPALET
    • SKEPPENDE MENSE
    • STORIES SA
    • UNIVERSITEIT FORT HARE
  • Boodskap van hoop
    • ORDE VAN DIE LAMP
    • BYBEL-MEDIA/ CORDIS TRUSTPRYS
    • CLF/ CORDIS TRUST CHRISTELIKE SKRYFSKOOL
  • Skakelbesonderhede
  • New Page

WOORDPALET
www.woordpalet.co.za
GEE WOORDE VLERKE OM TE REIK TOT WAAR DIT                                 TREF!

Klem op die digkuns,insluitende skryf-/digterapie en kompetisies, met publikasievoordele by Cordis Trust Publikasies en ander goedgekeurde uitgewers. Hierdie afdeling sal besondere klem plaas op die helende aspekte van die digkuns en poëtiese prosa. Projekte sal onder andere as dagdigte, droomsig en notewoorde aandag kry.

Woordpalet was 'n eie publikasie in 1992 van die skryfwerk van Mardene Marais wat  deur Vader Frans Claerhout geïllustreer is en waarvan verskeie gedigte en poëtiese prosa deur hom in skilderye uitgebeeld is.Laraine Campbell se skildery van Mardene het as voorblad van die publikasie Woordpalet gedien.Die skildery was in 2010 die grondslag vir 'n internasionale aanlyn-digkompetisie onder leiding van die sosiaal-wetenskaplike skrywer Myra Lochner (Kreativ SA, George) met verstommende resultate wat onlangs (2013) as Soulscape gepubliseer is. 
Kunspalet
Liefde is
Wereld is speeltoneel
Kaggelvuur vir Ma se voete
WOORDPALET, 1992. Geïllustreer deur Vader Frans Claerhout                        Kopiereg: Fanie Marais Familietrust
Picture
www.cordistrust.co.za; www.woordpalet.co.za; www.storiessa.co.za; www.afrikaansewoordkuns.org.za; www.dieboektuiste.co.za; www.mylandsa.co.za
e-pos: cordistrust@discoverymail.co.za

Cordis Trust, Posbus 73592, Lynnwoodrif. 0040