Cordis Trust
  • Tuisblad
  • Teater van die lewe
    • TEN SPYTE VAN
    • ORDE VAN DIE KRUIK
    • PROJECTS FOR LIFE
    • BOEKTROMMEL
  • Afrikaanse woordkuns
    • AFRIKAANSE WOORDKUNSAKADEMIE
    • WOORDKUNS >
      • DIGKUNS
      • SKRYFKUNS
      • DRAMAKUNS
      • LIRIEKEKUNS
      • KULTUURHISTORIES
    • SONSTORIE
    • WOORDPALET >
      • DAGDIGTE
      • DROOMSIG
      • NOTEWOORDE
      • JEUGSTEMME
      • SAAMSTELBUNDELS
    • DIE BOEKTUISTE
    • CORDIS TRUST PUBLIKASIES >
      • PRYSPUBLIKASIES
      • BORGSKAPPE
      • EIE INISIATIEWE
      • KREATIV SA
    • ORDE TOEKENNINGS >
      • ORDE VAN DIE GOUE PEN
      • ORDE VAN DIE BEITELTJIE
    • KUNSPALET
    • SKEPPENDE MENSE
    • STORIES SA
    • UNIVERSITEIT FORT HARE
  • Boodskap van hoop
    • ORDE VAN DIE LAMP
    • BYBEL-MEDIA/ CORDIS TRUSTPRYS
    • CLF/ CORDIS TRUST CHRISTELIKE SKRYFSKOOL
  • Skakelbesonderhede
  • New Page
CORDIS TRUST / PIERNEEFTEATER TEN SPYTE VAN PROGRAM 

Hierdie program word reeds sedert 2003 jaarliks aangebied oor 4 aande (of 'n Sondag-namiddag en 3 aande). Dit is vir optrede van gestremde groepe (ongeveer 10) en talle individue as demonstrasie dat ten spyte van inkortings deelnemers steeds 'n betekenisvolle rol kan speel. Dit is ook 'n geleentheid vir fondsinsameling ten bate van die deelnemers. Jopie Koen fasiliteer die projek (wat hoë eise stel aan veilige toegang en logistiek). Cordis Trust borg die fasiliteite en aanbieding. Die begrip "teater van die lewe" het by die 2013 aanbieding by my ontstaan omrede ek besef het dat hierdie optredes is nie rolspel nie, maar daaglikse werklikheid.
2018
Geskeduleer vir : Oktober (namiddag plus 3 aande)



Voorbeeld van program: 2013
Picture
Picture
www.cordistrust.co.za; www.woordpalet.co.za; www.storiessa.co.za; www.afrikaansewoordkuns.org.za; www.dieboektuiste.co.za; www.mylandsa.co.za
e-pos: cordistrust@discoverymail.co.za

Cordis Trust, Posbus 73592, Lynnwoodrif. 0040