Cordis Trust
  • Tuisblad
  • Teater van die lewe
    • TEN SPYTE VAN
    • ORDE VAN DIE KRUIK
    • PROJECTS FOR LIFE
    • BOEKTROMMEL
  • Afrikaanse woordkuns
    • AFRIKAANSE WOORDKUNSAKADEMIE
    • WOORDKUNS >
      • DIGKUNS
      • SKRYFKUNS
      • DRAMAKUNS
      • LIRIEKEKUNS
      • KULTUURHISTORIES
    • SONSTORIE
    • WOORDPALET >
      • DAGDIGTE
      • DROOMSIG
      • NOTEWOORDE
      • JEUGSTEMME
      • SAAMSTELBUNDELS
    • DIE BOEKTUISTE
    • CORDIS TRUST PUBLIKASIES >
      • PRYSPUBLIKASIES
      • BORGSKAPPE
      • EIE INISIATIEWE
      • KREATIV SA
    • ORDE TOEKENNINGS >
      • ORDE VAN DIE GOUE PEN
      • ORDE VAN DIE BEITELTJIE
    • KUNSPALET
    • SKEPPENDE MENSE
    • STORIES SA
    • UNIVERSITEIT FORT HARE
  • Boodskap van hoop
    • ORDE VAN DIE LAMP
    • BYBEL-MEDIA/ CORDIS TRUSTPRYS
    • CLF/ CORDIS TRUST CHRISTELIKE SKRYFSKOOL
  • Skakelbesonderhede
  • New Page

AFRIKAANSE WOORDKUNSAKADEMIE

Cordis Trust beoog met die akademie om 'n oorkoepelende fasiliterende funksie te vervul om stukrag te gee aan die aktiewe bevordering van Afrikaans (met mond, hart en siel) deur 'n groot verskeidenheid inisiatiewe wat of reeds in plek of in beplanning is. Die Woordkunsakademie sal op 'n deurlopende basis raadpleeg en 'n forum skep vir gesprekvoering hoe om die grootste deel van die Afrikaanssprekende bevolkingsgroep (veral Jeugstemme) in Suid-Afrika te teiken.Dit sal rigtinggewend wees vir bestaande inisiatiewe wat reeds sedert 1990 bestaan en sedert 2000 bygevoeg is.
Die Boektuiste, Woordpalet, Stories SA en Cordis Trust Publikasies val hieronder. Orde-toekennings en ander pryse word deur die Woordkunsakademie toegeken. Die kubergerigte Afrikaanse Taalnetwerk (ATN) en Taal sonder grense (TSG) fokus ook buitelands.

Picture
www.cordistrust.co.za; www.woordpalet.co.za; www.storiessa.co.za; www.afrikaansewoordkuns.org.za; www.dieboektuiste.co.za; www.mylandsa.co.za
e-pos: cordistrust@discoverymail.co.za

Cordis Trust, Posbus 73592, Lynnwoodrif. 0040