Cordis Trust
  • Tuisblad
  • Teater van die lewe
    • TEN SPYTE VAN
    • ORDE VAN DIE KRUIK
    • PROJECTS FOR LIFE
    • BOEKTROMMEL
  • Afrikaanse woordkuns
    • AFRIKAANSE WOORDKUNSAKADEMIE
    • WOORDKUNS >
      • DIGKUNS
      • SKRYFKUNS
      • DRAMAKUNS
      • LIRIEKEKUNS
      • KULTUURHISTORIES
    • SONSTORIE
    • WOORDPALET >
      • DAGDIGTE
      • DROOMSIG
      • NOTEWOORDE
      • JEUGSTEMME
      • SAAMSTELBUNDELS
    • DIE BOEKTUISTE
    • CORDIS TRUST PUBLIKASIES >
      • PRYSPUBLIKASIES
      • BORGSKAPPE
      • EIE INISIATIEWE
      • KREATIV SA
    • ORDE TOEKENNINGS >
      • ORDE VAN DIE GOUE PEN
      • ORDE VAN DIE BEITELTJIE
    • KUNSPALET
    • SKEPPENDE MENSE
    • STORIES SA
    • UNIVERSITEIT FORT HARE
  • Boodskap van hoop
    • ORDE VAN DIE LAMP
    • BYBEL-MEDIA/ CORDIS TRUSTPRYS
    • CLF/ CORDIS TRUST CHRISTELIKE SKRYFSKOOL
  • Skakelbesonderhede
  • New Page

Uitgewer
van nispublikasies in skeppende Afrikaans

www.cordistrustpublikasies.co.za

Cordis Trust Publikasies is in 2011 gestig om publikasiepryse as deel van die Cordis Trust Orde van die goue Pen-toekennings, te hanteer en om 'n verskeidenheid nispublikasies te borg. Daar is ook 'n samewerkingsooreenkoms met Kreativ SA om geborgde publikasies  op 'n projekbasis te hanteer.

2011: Kodeks (digbundel) van Nini Bennett (Geborgde publikasie)

2012: Plautus praat vlot Afrikaans van wyle Jan Scholtemeijer, vier komedies uit Latyn vertaal (Geborgde publikasie)
            In die bloute (digbundel) van Johann Lodewyk Marais (Orde van die goue Pen- prys)
            Rooswater Bloemlesing (digbundel) van Helena Liebenberg (Geborgde publikasie)

2013:  Oorlopers (digbundel) van Ian Raper (Orde van die goue Pen-prys)
             Op pad met Afrikaans (digbundel) van Floris A Brown (Orde van die goue Pen-prys)
             Die verskil is Jesus (lewensverhaal pa/seun) van Chris Botha (Orde van die Lamp-prys aan Riekert Botha)
             Wolkland van Carina Stander (soos aan haar vertel deur seun Aden). Orde van die goue Pen-prys

2014:    Floriskoop van Nicolette van der Walt (Borgpublikasie)
               Trilogie: Heilige Meetkunde, Swanesange en Nalewe van Mellet Moll (Borgpublikasies)
               Wonder: Myra Lochner (Orde van die goue Pen-prys)

Picture
www.cordistrust.co.za; www.woordpalet.co.za; www.storiessa.co.za; www.afrikaansewoordkuns.org.za; www.dieboektuiste.co.za; www.mylandsa.co.za
e-pos: cordistrust@discoverymail.co.za

Cordis Trust, Posbus 73592, Lynnwoodrif. 0040