VERHALE MET TREFKRAG - UIT DIE HART EN HARTLAND
WEES SELF DIE SLEUTEL TOT ONTDEKKING
STORIES S A
www.storiessa.co.za
'n Geleentheid om 'n breë spektrum van vertellings aan te teken. Hierdie kort stories en staaltjies sluit in kontreistories en -gebruike, lewensgebeure,gewaarwordinge, fotostories, oorlewerings, boereoorlogverhale, onvertelde grensstories (bv. uit briewe aan geliefdes), verhale uit die 1918 griep-epidemie, reisverhale,dierestories, spookstories,kleuter/kinder/jeugverhale, virtuele wêreld,wetenskapfiksie, jagstories, visvangstories, liegstories, katastrofes, skeepswrakke, genealogie-verwante vertellings, uit inheemse tale, grafskrifte, trekdiere, windpompe,ensovoorts. Daar word ook geleentheid geskep vir Engelse vertellings en verhale.
Stories SA kan verskeie publikasies tot gevolg hê afhangende van die gehalte deelname. Dit kan ook raakvlakke met My Land SA hê en die nodige skakels sal dan voorsien word.
Die omvang van hierdie projek verg 'n toegewyde webblad en aktiewe projekbestuur. Soos met al Cordis se inisiatiewe gaan dit oor blootstelling vir deelnemers. Dit is ook die uitgangspunt om skakels met facebookblaaie en webblaaie wat sinergie bied met van hierdie onderwerpe met toestemming te voorsien.