CORDIS TRUST PUBLIKASIES: BORGSKAPPE
PLAUTUS PRAAT VLOT AFRIKAANS: JAN SCHOLTEMEIJER 2012 [email protected]
ROOSWATER BLOEMLESING: HELENA LIEBENBERG 2012
(met skilderye van haar vader uit die J.G.Borman katalogus) [email protected]
(met skilderye van haar vader uit die J.G.Borman katalogus) [email protected]
DIE LANGE HOOP: C.S.STEENEKAMP 2013 [email protected]
" Die verlede is 'n anker vir die gees. Maar om in die verlede geanker te wees, beteken nie om vir altyd daar te vertoef nie. Die ankers in die verlede weef 'n goue draad wat 'n onsekere en uitgestrekte toekoms veilig omvou. In die verlede is mylpale bereik en ideale verwesenlik; maar om ons voortdurend slegs daarin te verkneukel, beteken dat ons met ons rug die toekoms tegemoetgaan. Laat die verlede ingeskerp word sodat die pad vorentoe afgebaken kan word sonder om te kyk of af te wyk." CSS September 2013.
MONDVERSE: LISA LORENZ, 2013
FLORISKOOP: Nicolette van der Walt, 2014
Trilogie: HEILIGE MEETKUNDE, SWANESANGE en NALEWE, Mellet Moll, 2014 [email protected]
[email protected]
[email protected]
NOMADE: JOHANN LODEWYK MARAIS, 2014