Cordis Trust
  • Tuisblad
  • Teater van die lewe
    • TEN SPYTE VAN
    • ORDE VAN DIE KRUIK
    • PROJECTS FOR LIFE
    • BOEKTROMMEL
  • Afrikaanse woordkuns
    • AFRIKAANSE WOORDKUNSAKADEMIE
    • WOORDKUNS >
      • DIGKUNS
      • SKRYFKUNS
      • DRAMAKUNS
      • LIRIEKEKUNS
      • KULTUURHISTORIES
    • SONSTORIE
    • WOORDPALET >
      • DAGDIGTE
      • DROOMSIG
      • NOTEWOORDE
      • JEUGSTEMME
      • SAAMSTELBUNDELS
    • DIE BOEKTUISTE
    • CORDIS TRUST PUBLIKASIES >
      • PRYSPUBLIKASIES
      • BORGSKAPPE
      • EIE INISIATIEWE
      • KREATIV SA
    • ORDE TOEKENNINGS >
      • ORDE VAN DIE GOUE PEN
      • ORDE VAN DIE BEITELTJIE
    • KUNSPALET
    • SKEPPENDE MENSE
    • STORIES SA
    • UNIVERSITEIT FORT HARE
  • Boodskap van hoop
    • ORDE VAN DIE LAMP
    • BYBEL-MEDIA/ CORDIS TRUSTPRYS
    • CLF/ CORDIS TRUST CHRISTELIKE SKRYFSKOOL
  • Skakelbesonderhede
  • New Page

AFRIKAANSE WOORDKUNS

DROME WORD WERKLIKHEID
www.afrikaansewoordkuns.org.za
'n Cordis Trust inisiatief om die Afrikaanse taal en kultuur met Hart, Mond en Siel DOELGERIG, DEELNEMEND en  DINAMIES te bevorder
deur projekte en toekennings ter erkenning van buitengewone bydraes oor tyd. Dit sluit publikasies deur Cordis Trust Publikasies op 'n nie-winsgewende basis in. Cordis Trust identifiseer toepaslike begeesterde medewerkers en ondersteun hulle geldelik met projekte en aanmoediging. Die RAU/Mardene Marais prys vir skeppende debuutwerk in Afrikaans was die
voorloper en is in 2010 opgevolg met verskeie Orde van die goue pen- toekennings aan 'n keur van ontvangers wat die mikpunte van Afrikaanse woordkuns oor 'n lang tyd bevorder het.
Sedert 2011 is daar 'n Aksie Afrikaans gemeenskapsuitreik onder leiding van Susan Smith, Departementshoof van Universiteit Fort Hare.In 2012 is nog 12 toekennings van die Orde van die goue Pen gedoen. Verskeie publikasies het by Cordis Trust Publikasies verskyn. In 2015 is 5 Orde van die goue Pen en 25 Orde van die Beiteltjie toegeken.

Button TexT
Picture
www.cordistrust.co.za; www.woordpalet.co.za; www.storiessa.co.za; www.afrikaansewoordkuns.org.za; www.dieboektuiste.co.za; www.mylandsa.co.za
e-pos: cordistrust@discoverymail.co.za

Cordis Trust, Posbus 73592, Lynnwoodrif. 0040